Techniek
7 januari 2013
Vragen over Heidelberg pers
Goeie dag,
Ek skryf in Afrikaans, hopend dat u my sal verstaan. Ek het ’n aanbod ontvang vanaf ’n dame (gratis) vir ’n 1950’s Heidelberg drukmasjien (moet nog die model nommer ontvang).
Die masjien moet verhuis word van een woning tot my woning (huis) +- 500km. Prys sal baie hoog wees vir vervoer met trok. Is dit die moeite werd, aangesien ek die masjien gratis ontvang vanaf eienaar? Masjien se gewig is +- 4 ton
Ek wil graag weet of daar spaar parte beskikbaar sal wees indien die masjien dit benodig. Indien nie, kan ek enige engineer kontak en parte (spares) laat maak (produce)?
Enige ander wenke (tips) en informasie of raad sal baie waardeer word.
Byvoorbaat dank,
Yolandi Coetzee Ferreira
Johannesburg, Suid-Afrika
E-pos: yf.yolandi@gmail.com
Ik zou contact opnemen met de service-afdeling van de producent Heidelberg South Africa. (www.za.heidelberg.com) en daar vragen wat zij wellicht kunnen doen.